Bregje Heinen – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Nederland het ‘n hele paar hot supermodels opgelewer en Bregje Heinen is een van hulle. Sy is ontdek deur ‘n scout vir Salva Models op Hyves, ‘n Nederlandse social network wat in 2004 gestig is en wat eventually gekak het omdat Facebook beter is. Bregje het in 2011 saam met ons eie Candice Swanepoel oor Victoria’s Secret se planke geloop en ook hulle panties vir julle ge-model.

Sê nou saam in jou beste Nederlandse aksent: “Bregje, breng me je tieten! Ik wil ze aanraken.”

Place your ad here

griffinBregje Heinen – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment