Alexis Ren – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Ons gaan al hoe meer mense soos Alexis Ren op die interweb begin raakloop. Daai Instagram celebs wat rookie models word en op die fringes van legig magazines se covers rondbeweeg. So het Alexis op Maxim se se ocver beland in Maart hierdie jaar. Maar die Mexican Maxim. Sy is ook aangewys as Sports Illustrated se Rookie vir 2018. Sy trek by so 12.8m followers op Instagram en 1.6m followers op Twitter. Soos dit maar is met pseudo-celebs, het sy van haar platform gebruik gemaak om vir almal te vertel dat haar ex ‘n klein tottie het. Weird hoe die ‘klein tottie-kaart’ altyd gespeel word met messy break-ups. En nog weirder hoe die klein totties altyd sufficient is vir die duration van die verhouding. Anyway, Alexis Ren is hot, maar haar ex sal ons dit seker wysmaak dat sy ‘n lang, diep, slap poes het…

Ai, die Instagram-lewe darem…

griffinAlexis Ren – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment