Klap ‘n zol met Zionruts Family

In Mystic Boer Distilled Sessions deur griffinRek jou bek

Met verlede week se nuutste episode trek die Distilled se weeklikse sessions nou al by episode 6. Going strong! Laasweek was Zionruts Family die guests gewees. Fokken lekker vibe van hierdie groepie van Snortoria. Lekker reggaemusiek van net so oor die 15 mintue. Zol is mos nou legal by jou huis, so steek daai Maria-Johanna aan die brand. Sommer by die werk. Tune jou baas dat werk vir jou soos ‘n tweede huis voel. Totes legal.

Join Distilled Sessions se Facebook page en ondersteun die projek:

griffinKlap ‘n zol met Zionruts Family

Gooi Comment