Hailey Baldwin – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Stephen Baldwin is die minder suksesvolle jonger boetie van die vier Baldwin-broers. Behalwe dat sy acting career nowhere is, sukkel die man ook vir ewig met zak. At least het hy een moerse suksesvolle storie afgepull toe hy nie uitgepull het nie – sy dogter. Hailey Baldwin het sowat vier jaar gelede met ‘n suksesvolle modelling career begin maar sy is eintlik meer famous vir die feit dat sy Justin Bieber date en dat die twee probably reeds skelmpies getroud is intussen.

Nietemin, hierdie girl se modelling career sal hopelik net so lank soos haar bene wees. Wat ‘n extraordinary creature…

Place your ad here

griffinHailey Baldwin – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment