Gigi Hadid – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Gigi Hadid is ‘n bokkie wat op hoërskool in Malibu, die volleyball team ge-captain het en in perdrykompetisies deelgeneem het. Sy het na skool New York toe getrek om te gaan swot en was in 2013 nog besig om criminal psychology te swot toe sy agtergekom het dat sy heeltemal te hot is daarvoor en begin model het. In 2015 het sy in die Pirelli calendar verskyn en aan die einde van daardie jaar was sy ook deel van die Victoria’s Secret Fashion show. Intussen het sy vir about enige brand wat saakmaak en ‘n naam het, modelwerk gedoen.

Tit-bits:
Haar pa, Mohanned Hadid, is Palestinian en sy kan haar afkoms naspoor tot en met Daher Al Omer, wat in die mid-agtiende eeu die prins van Nazareth en die sheik van Galilea was. Haar ma aan die anderkant is, Yolanda Hadid (voorheen Van Den Herik) wat self ook ‘n kakwarm model van Nederlandse herkoms was, back in the day. Dis nie al nie – haar suster, Bella, is net so fokken mooi, ‘n jaar jonger as Gigi en is self ook ‘n model. O ja, boetue, Anwar is ook ‘n model.
Hier is die hele model-familie in ‘n lekker spoof van ‘n scene uit Beeltlejuice gevolg deur 2 kiekies van mamma en sussie:

Place your ad here

Hierdie post is 21 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 78,977 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGigi Hadid – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment