Ivana Milicevic – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin2 Eiertjies

Ivana Milicevic het haar heel eerste rol in Hollywood in 1996 gekry (‘n one-liner) as Tom Cruise se ex-girlfriend in Jerry Maguire. Daarna het ‘n klompie guest appearances gevolg op shows soos Seinfeld, Royal Pains, The Nanny, Just Shoot, Chuck en klein rolle in movies soos Vanilla Sky en Love Actually. Shy het haar eerste groot deurbraak gemaak as een van die drie Bond girls in Casino Royale in 2006, maar die rede hoekom sy vir jou so bekend lyk is oor haar rol as Carrie Hopewell / Anastasia in Banshee, daai wilde TV show waarin die karakters amper about net soveel naai soos wat hulle fight.

O ja, bonuspunte as jy haar dalk herken as Lt. Dasha Fedorovich van die game, Command & Conquer: Red Alert 3, wat nou al meer as 10 jaar oud is.

Tit-bits:
Sy het in 1983 van Bosnia af Michigan toe getrek saam met haar familie toe sy 5 jaar oud was. Haar ouers het ‘n donut shop gehad.
Haar jonger boetie is Tmo Milicevic, 30 Seconds To Mars se guitarist.

Place your ad here

griffinIvana Milicevic – Woensdag se warm bokkie

Comments

  1. Wayne

    hoekom is daar ‘n foto van Elisha Cuthbert en Anastasiya Zadorozhnaya tussen in?

Gooi Comment