Ariana Grande – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Fokkit, asof dit nie reeds warm genoeg is vandag nie, maak ons dinge nog warmer met Ariana Grande. Hierdie girl se music career is nou maar skaars 5 jaar aan die gang en haar eerste single in 2013 het binne 7 ure die nommer 1 spot geslaan. Teen laasjaar min of meer hierdie tyd, het Ariana se music videos 9 miljard views gehad (in Engels noem mens dit billion, hoor). Dis geen surprise nie. Kyk hoe kakwarm is dit:

Tit-bits:
Haar ex-boyfriend, Mac Miller, is so drie weke terug dood aan ‘n drug overdose.
Op 22 Mei verlede jaar het ‘n suicide bomber kont homself opgeblaas met ‘n nuts & bolts bom in die foyer van die Manchester Arena tydes Ariana se konsert waar 14,200 fans na haar kom kyk het. 3 mense is dood is 139 gewond, meestal kinders.
Sy het ‘n befokte stem en is baie goed met impersonations van ander musos:

Place your ad here
Loading…

griffinAriana Grande – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment