Aisling Bea – Woendag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

As jy ‘n fan van die supercool Britse TV-reeks, QI, is, sal jy Aisling Bea al in so paar episodes gesien het. Sy is ‘n fokken snaakse 34-jarige Irish bokkie wat in Kildare in Ierland gebore is. Sy woon nou in Londen waar sy act en comedy werk doen.



Place your ad here

griffinAisling Bea – Woendag se warm bokkie

Gooi Comment