Rachael Taylor – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Rachael Taylor is ‘n hot, blonde Tasmanian devil. Sy het in die laat 90s deelgeneem aan Miss Teen Tasmania en dit gewen en kort daarna Sydney toe getrek op sestienjarige ouderdom om ‘n career in acting en modelling na te streef. Sy het in so paar Australiese TV-reekse (wat onbekend vir ons sal wees) gejol maar het uiteindelik haar breakthrough rol gekry in Transformers (2007) as Maggie Madsen. Jy kan Rachael Taylor deedae in die rol van Trish Walker te sien kry in die befokte Netflix hit series, Marvel’s Jessica Jones. Dis ‘n kaklekker reeks, so maak ‘n plan om dit te kyk.

Place your ad here

griffinRachael Taylor – Woensdag se warm bokkie

Comments

  1. Hendrikkie

    Julle verwar Rachael Taylor bietjie met Miranda Kerr lyk dit vir my…

Gooi Comment