Christina Hendricks – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Toe die goeie vader tiete uitgedeel het, het Christina Hendricks heelvoor in die ry gaan indruk. Sy is een van daai beeldskone rooikopvroue wat jou met eerste oogopslag laat wonder “Maar hoekom die fok was sy nie in Game Of Thrones nie?” – sy het net daai Game Of Thrones tipe look, right? Mad Men fans sal haar ken as die wulpse Joan Harris met die bloedrooi lippe en gesofistikeerde swartraambrille wat nie kak van mans vat nie, maar jy kan haar deesdae sien in Good Girls op Netflix in die rol van Beth Boland. Dis ‘n fantastiese reeks, so gaan scope dit sommer vanaand uit as jy by die huis kom. Weereens vertolk sy die rol van ‘n sterk vrou:

Tit-bits:
Alhoewel almal Christina ken as ‘n rooikop, is sy eintlik blond van nature. Sy dye haar al hare rooi sederd sy 10-jaar oud is. Die rede vir die rooi ge-dyery is omdat sy ‘n moerse van is van Anne of Green Gables.
In 1989, toe sy 14 was, het haar familie Fairfax, Virginia toe getrek waar sy in hoërskool plays en local community theater ge-act het. Haar career interest het min of meer daar begin.
Christina Hendricks is nou 43 jaar oud en sy lyk glad nie haar ouderdom nie – sy was ‘n model tussen die ouderdom van 18 en 27, so dit maak sin.
Sy speel blykbaar ‘n mean accordion.

Deel met jou tjommies!

    griffinChristina Hendricks – Woensdag se warm bokkie

    Gooi Comment