Lily Aldridge – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Lily Aldridge is nogal ‘n interessante goose, sover dit die fashion-wêreld betref. Haar pa, Alan Aldridge, was ‘n graphics designer en illustrator en was veral bekend vir sy psychedelic kunswerk wat hy vir boeke sowel as album covers van byvoorbeeld The Who en The Beatles geskets het. Die bra is verlede jaar oorlede maar word survive deur nie minder nie as agt kinders, waarvan 4 van hulle in die fashion industry is – sy seun is ‘n fashion fotograaf en drie van sy dogters is models. En dogter Lily, is ‘n Victoria’s Secret lingerie model sowel as ‘n Sports Illustrated Swimsuit model. Hier is ietsie cute en sexy:

Tit-bits:
– As jy na haar ma kyk, sal jy nie wonder waar meeste van haar looks vandaan kom nie. Die antie, Laura Lyons, was terug in Februarie 1976, die Playboy Playmate of the Month. Check hierso, dan sal jy sien wat ons bedoel (jy kan ook ‘n Google image search ook op die tannie doen as jy wil, maar onthou net dat dit hierdie naweek Innibos festival is):
– Lily is so 7 jaar terug getroud met Caleb Followill, die main huilerige bra van Kings Of Leon.
– Check of jy haar in hierdie fokken ou music video van Limp Bizkit, Break Stuff, kan raaksien:

Place your ad here

Deel met jou tjommies!

    griffinLily Aldridge – Woensdag se warm bokkie

    Gooi Comment