Hanna Ferguson is ‘n plaaskind wat so vier jaar terug haar groot break gekry het deur vir Sports Illustrated to model. Sy het niks behalwe bodypaint gedra nie – sien die heel eerste foto hieronder die twee videos. Sy het so twee jaar terug die leap gemaak na high fashion toe en model nou Marc Jacobs en Dolce & Gabbana se poesduur klere. Sy moes seker een of ander tyd al daai side-boob cover.
Tit-bits:
Beide haar oues is marines.
Jy kan hierso oor haar Facebook page gaan drool as jy daai tipe persoon is – https://www.facebook.com/TheHannahFerg/