Krysten Ritter – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Krysten Ritter. Met haar vol lippe en swart hare speel sy dikwels in rolle van karakters met twyfelagtige moraliteit. Vat byvoorbeeld haar mees bekendste rol as Jessica Jones en meer onlangs in The Defenders (ook Marvel en ook as Jessica Jones) waar sy ‘n tipe anti-hero is met ‘n flesvatprobleem. Sy het ook rolle gehad in Breaking Bad asook meer girlie tipe reekse soos Veronica Mars en Gillmore Girls.

Tit-bits:
Sy het in Pennsylvania grootgeword op ‘n plaas maar is nooit toegelaat om perd te ry nie, so sy het ‘n koei genaamd Jake gery.
Sy date tans guitarist, Adam Granduciel van die band The War on Drugs
Sy speel guitar en sing in ‘n New York band genaamd Ex Vivian:

Sy het ‘n Webby Award gewen vir best actress vir haar rol in Jessica Jones. Conan O’Brien het haar acceptance speech vir die Webby Awards geskryf. ‘n Volle 5 woorde: “Thank you, thank you. Thank.”
Om vir Conan dankie te sê vir die moerse speech wat hy ir haar geskryf het, het sy vir hom ‘n beanie gebrei. Fokken weirdos.


griffinKrysten Ritter – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment