Jenna Pietersen – Woensdag (en Jack Parow) se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Jenna Pietersen het een van die mees suksesvolste modelling careers van enige Suid-Afrikaanse model tot dusver en doen al modelling sedert sy 15 jaar oud is. Sy het al orals gewerk: Cuba, Dominican Republic, Bahamas, New York, Miami en die lys gaan aan. Sy doen meestal lingerie en swimwear suits.

Jy kan haar website uitcheck by http://jennapietersen.co.za/ of haar volg op Instagram:
https://www.instagram.com/jennapietersen/

Tit-bits:
Sy is Jack Parow se goose en hulle het saam ‘n dogtertjie, Ruby, wat seker nou al amper ses jaar oud moet wees.

Deel met jou tjommies!

    griffinJenna Pietersen – Woensdag (en Jack Parow) se warm bokkie

    Gooi Comment