#VuilbekVrydag. Tommmy Cash – Winalotto

In Vuilbek Vrydag deur griffinRek jou bek

Dis 15:00 en Welkom by #VuilbekVrydag! Skop jou naweek af met ‘n oor vol vuil, komplimente van Tommy Cash. Sommer nou al vir die tweede keer. In die kak gedeelte waar Tommy in Estonia bly, is die huisie alles van hout gemaak en besig om te vrot en dit stink in die strate. Tommy reken hy kan ‘n junkie op ‘n kilometer spot en jou presies tune op watter drugs die bra is. Tommy self is ‘n school drop-out. Lyk my hy wag om die lotto te wen. Doen ons almal maar nie? Maybe wen jy hierdie naweek dalk die lott? Jy beter dit met osn fokken deel, want ons het jou sopas remind om tickets te gaan koop…

griffin#VuilbekVrydag. Tommmy Cash – Winalotto

Gooi Comment