Taylor Swift – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Almal ken vir Tay-tay en almal behoort haar te like want sy is fokken oulik en fokken talentvol. As sy nie was nie, sou sy nie amper 86m followers op Twitter gehad het nie. Sy sit ook met 10 Grammy Awards en 19 America Music Awards. Sy het op 14-jarige ouderdom ‘n career in country music gaan soek in Nashville en was die jongste kunstenaar ooit wat deur Sony/ATV ge-sign is. Haar career is heeltemal te impressive om dit te probeer opsom. Dis amazing wat hierdie girl tot dusver reggekry het. Sy is nou eers 28 jaar oud.

As jy ‘n muso is moet jy maybe liewer nie verder oor haar gaan oplees nie. Jy mag dalk net jou career in musiek ‘n vet toffie druk.

Tit-bits:
Sy het haarself leer guitar speel
Selena Gomez en Emma Stone is haar beste tjommies
Kanye West is ‘n vet poes

Place your ad here

Deel met jou tjommies!

    griffinTaylor Swift – Woensdag se warm bokkie

    Gooi Comment