Roxanne Pallett – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Roxanne Pallett is ‘n exotic mix van Persiese en Italiaanse afkoms wat haar nogal laat uitstaan tussen die meer bleek Britse akrtises. Jy sal haar glad nie ken nie, tensy ‘n fan is van die TV show, Dancing on Ice. Of maybe het jy Wrong Turn 6 gekyk?

Tit-bits:
Pallett het ‘n tattoo op haar heup wat die Rocky movie celebrate omdat sy ‘n moerse fan is. Dis dialoog uit die movie en tune:
‘It ain’t about how hard you hit, it’s about how hard you can get hit and keep moving forward. That’s how winning is done.’.
Sy het haar huis en al haar besittings in ‘n brand verloor toe sy 16 was.
Haar verjaarsdag is op 26 Desember maar sy vier dit op 5 Junie omdat haar beste vriendin selfmoord gepleeg het op haar verjaarsdag in 2009.

Shot for syndication in Los Angeles, Sep 2007. Approval through Hannah South, Senior Publicist, Emmerdale Press Office.

Deel met jou tjommies!

    griffinRoxanne Pallett – Woensdag se warm bokkie

    Gooi Comment