Olivia Munn – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Olivia Munn is daai wise-ass chick van Newsroom en een van die mooiste mense op planeet aarde. Sy was ook in X-Men: Apocalypse en jy gaan haar hierdie jaar in ‘n hele klomp cool movies te sien kry: X-Men Dark Phoenix, The Predator, Ocean’s 8, Die in a Gunfight en vele meer. Hou jou oë oop vir haar.

Tit-bits:
As model het sy campaigns gedoen vir Nike, Pepsi, Neutrogena en Hewlett Packard.
Sy het in Tokyo grootgeword waar haar stiefpa in die US Air Force was en praat gevolglik Japanees vlot.
Hierdie een is fokken weird – sy het deelgeneem aan die rock, paper, scissor wêreldkompetisie.
Haar ma is Vietnamese
Place your ad here

Deel met jou tjommies!

    griffinOlivia Munn – Woensdag se warm bokkie

    Comments

    1. Tjop Chopson

      Bliksem, dis nou een van die warmste gooses wat ek in ‘n baie baie lang tyd gesien het.

    Gooi Comment