Mehgan Markle – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Mehgan Markle het eers regtig oor almal se rader gekom met haar rol as Rachel Zane in Suits. En nou gaan almal aapkak omdat sy Prins Harry gaan trou. Jire, hoe fokken lucky kan een bliksem wees? Sy ouma is die rykste lewende persoon op die aarbol en dan score hy boonop met ‘n absolute fokken babe. Definitief prinses-materiaal. Check sommer hierdie interview uit as jy 20 minute wil kill by die werk:

Tit-bits:
Prins Harry het nie eers geweet waddefok Suits was toe hy haar begin date het nie.
Sy was in Botswana vir haar 36ste verjaarsdag verlede jaar.

Place your ad here

Deel met jou tjommies!

    griffinMehgan Markle – Woensdag se warm bokkie

    Gooi Comment