Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Sup Griffs!
Een van my vriendinne het die gespot in Germiston
Lekker!
J-Man
#blest
Geta
Howzit Griff,
Ge-check by The Crescent in Umhlanga. Kon ongelukkig nie wag om te sien hoe sy lyk nie.
Once!
Baas Jan
Ons het Zuma gespot by CCMA queue. Maybe gaan hy al die charges fight en sy job terugkry
Jakes
Lykit griff. Hier is bewys van die man op straat dat Zuma nou fokol beteken
Anton
Funny, yet disturbing student flat name in New Zealand.
Wendy
Ons weet die SABC is deur die kak, maat dit kan ook moontlik wees dat die Zuptas sal fight vir die laaste R10 op hulle naam.
Dirk

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Gooi Comment