Hilary Duff – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Hilary Duff is een van daai kids wat uit Disney se stables kom – die sing, dans en acting tipes. Sy was die main character in Lizzie McGuire TV reeks en was ook in die kinderfliek, Agent Cody Banks sowel as een van die dogters in Cheaper By The Dozen. Sy het TV en flieks eers so bietjie gelos en toe die music industry betree en lekker kakbaie zak gemaak daarmee. Haar sussie, Haylie, wat twee jaar ouer as sy is, is ook ‘n aktrise en haar ma, Susan, is ‘n producer en haar mommyger.

Tit-bits:
Sy is een van daai home schooled kinders
Rolling Stone het haar gelys as in hulle 50 Richest Rockers in 2006. Sy het to $17.1m gemaak. Twee jaar voor dit het sy Forbes se Richest Young Stars lsy gemaak met $15m.

griffinHilary Duff – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment