#VuilbekVrydag. Steel Panther – Wasted Too Much Time ft. Stone Sour

In Vuilbek Vrydag deur griffinRek jou bek

Dis 15:00 en Welkom by #VuilbekVrydag! Skop jou naweek af met ‘n oor vol vuil, komplimente van Steel Panther. Fokkit, kan jy glo dat ons hierdie ouens amper 8 jaar gelede vir Watkykjy ge-interview het?
http://www.watkykjy.co.za/2010/04/watkykjy-interviews-cock-rock-band-steel-panther-from-l-a/

Die brasse is steeds aan die gang. Sederte ons interview het hulle nog so paar album uitgebring: Balls Out (2011), All You Can Eat (2014) en Lower the Bar (2017). Wasted Too Much Time kom vanaf hulle nuutste album, Lower the Bar.

Laat hierdie tune jou naweek se anthem wees:

griffin#VuilbekVrydag. Steel Panther – Wasted Too Much Time ft. Stone Sour

Gooi Comment