Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Kyk hom so … soveel modifikasies op hierdie alreeds poesgroot bakkie, dat hy nie meer in ‘n standaard parkeerplek inpas nie … mooi man. Gesien by Edgemead Shopping Centre.
#doosblykoning
Jacques
Lekker, Sakkie Senekaal! Looi hom, boet!
Johan

Hierdie javel naby Waterkloof Hoërskool kan nie eers ‘marriagie’ spel nie, so image watse kak sy kamtig in jou palm gaan lees?
Edie
Uiteindelik het Zuma ge-fokfof!
PK
Bedoel hulle dat hulle besighied doen soos wat eiers rol? Want dit kan nogal ‘n fokop wees. Het jy al gesien hoe rol eiers? Dis nie ‘n smooth affêre nie.
Griff
Waneer jy hom mis maar jy moet sterk wees ook.
Steven

Fokken almal op Facebook die laaste paar weke…
Ilse
Place your ad here

griffinLaasweek se zefspotters

Gooi Comment