Hayden Panettiere – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Hayden Leslie Panettiere is op 21 Augustus 1989 in New York gebore. Haar ma het haar in die acting besigheid ingekry. Sy het reeds in haar eerste commercial ge-star toe sy 11 maande oud was en op 4-jarige ouderdom vir drie jaa lank ‘n rol in ‘n soapie, One Life To Live, gekry maar jy het haar eers later leer ken as The Cheerleaser op Heroes en later in die rol van ‘n country singer in Nashville. Maybe het jy dalk ook daai kak movie, Racing Stripes, met die zebra gesien.

Tit-bits:
Haar ma, Lesley Vogel was self ook ‘n aktrise. Sy het in daai poes-ou 80s soapie, Loving ge-act teenoor Bryan Cranston. Yup, fokken Heisenberg van Breaking Bad! Die tannie self was ook lekker hot op haar dag gewees maar dit lyk of die lippe en die tiete onder die inspuitnaald deurgeloop het.
Hayden het in meer as 50 TV commercials ge-act.
Sy het in 2005 tydens die verfilming van Racing Stripes van ‘n zebra afgepoes. Dit het hier in Suid-Afrika gebeur en die zebra het haar afgegooi. sy het harsingskudding gekry en werwels in haar nek seergemaak.
Sy kry $75,000 per episode vir Nasvhille


Deel met jou tjommies!

    griffinHayden Panettiere – Woensdag se warm bokkie

    Gooi Comment