Bridget Marquardt – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Ja jong, ou Hugh Hefner, haar oorle vroetelkrimpie het netjies gekies. Bridget Marquardt lyk nog steeds goed vir iemand wat in September 45 word. Alles is nog tight en niks hang uit waar dit nie moet nie – net op die regte plekke. Jy kan haar natuurlik van daai tydperk tussen 2005 en 2010 toe jy jou voorarmspiere ge-oefen het met The Girls Next Door aka The Girls of the Playboy Mansion.

Tit-bits:
Sy is actually nogal ‘n Plane Jane en half boring.

Hierdie post is 45 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 300,624 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBridget Marquardt – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment