#VuilbekVrydag. Little Big – Big Dick

In Vuilbek Vrydag deur griffinRek jou bek

Dis 15:00 en Welkom by #VuilbekVrydag! Skop jou naweek af met ‘n oor vol vuil, komplimente van Little Big, ‘n zef Russiese rave groepie wat in 2013 gevorm het. Hulle style is deur Die Antwoord bëinvloed maar hulle skop actually die Antwoord se gat. Hulle eerste gig was actually as opening act vir Die Antwoord. Kan jy nou meer? in Big Dick sing Little Big vir ons oor die bybel. Ek lieg. Hy sing oor hoe groot sy piel is. Die video is fantasties.

Deel met jou tjommies!

    griffin#VuilbekVrydag. Little Big – Big Dick

    Gooi Comment