Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Markus Jooste. Biljoenêr, perdeteler en een massiewe poes.
Dirk
Nie zef nie, maar ek moes hierdie moerse mooi Maserati met julle deel wat ek buite Pretoria afgeneem het.
Henk
Drop twee tablets, en dan weer een elke keer nadat jy gekak het.
Tania
Wees geduldag, jalla!
Ali
Hierdie ad agency moet gefire word
Melt
Hierdie drink is letterlik ‘n poeslekker drink.
Richard

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Gooi Comment