Kacey Clarke – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Kom ons skop die jaar se warm bokkies segment af met ‘n stel onbekende Britse boude. Ken jy die Britse TV reeks, Grange Hill? Nie? Dan help dit nie ons gaan af in ‘n hele lys Britse programme en movies wat jy nie ‘n fok gaan ken nie. Kacey Clarke act al vir die afgelope 20 jaar lank maar die eerste keer waar ons op iets half familiar afkom in haar career is in 2010 waar sy ‘n rol gekry het in Resident Evil: Afterlife. Jy maak seker uit van Lake Placid ook? Cool, sy was nie in daai een nie. Sy was in die een wat vir TV gemaak is – Lake Placid 3. Sy maak probably steeds meer geld as jy en sy spandeer haar tyd tussen Hollywood en Londen met acting jobs.

Tit-bits:
Dit wil voorkom asof sy nie haar pa se van (Barnfield) moerse like nie, want sy het besluit om haar ma se nooiensvan te gebruik in haar professionele hoedanigheid as actress.

griffinKacey Clarke – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment