Aubrey Plaza – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Aubrey Plaza is baie mense se gunsteling comedian. Jy sal haar ken as April Ludgate van Parks and Recreation en van haar rolle onthou in movies soos Scott Pilgrim vs. the World, Dirty Grandpa en Monsters University. Sy is ook tans te sien in Legion. O ja, en as jy nog nie die reeks, Drunk History, gesien het nie (waarin sy ook feature) mis jy fokken huge uit!

Tit-bits:
Sy is dik tjommies met Chris Pratt.
Sy het as intern gewerk op Saturday Night Live in die kunsdepartement.
Hier is van haar beste werk in Parks and Recreation:


griffinAubrey Plaza – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment