Doc Maclean – Watkykjy interview

In Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

Delta blues legend, Doc Maclean is besig om die hele Suid-Afrika stukkend te toer. Dis die tweede keer wat die omie ons land besoek en hy like dit befok. So baie, dat hy in fact daaraan dink om vir homself volgende jaar maybe ‘n huis te koop iewers in die Kaap. Doc het so drie dae lank by ons kom tasse afpak en relax en een middag tydens ‘n heerlike brannas session (Mystic Boer Brandy) so bietjie met Rolbees gesels oor die lewe, die blues en ‘n hele paar ander dinge. Ons het besluit om die interview se volle lengte te behou en nie te veel te edit nie, juis omdat Doc so experienced muso is, interesting stories het en daar nie juis sulke indiepte interviews op die wye wilde interwebs van die oom bestaan nie.

Doc Maclean toer nog deur Suid-Afrika tot die die sewentiende Desember en jy kan hom by enige van hierdie spots kak kyk. Maybe is dit toevallig naby waar jy jou Desembervakansie gaan hou:

Nov 14 Pietermaritzburg, w. Timm Parr

Doc Maclean

Doc Maclean in aksie by ‘n gig in Pretoria. Foto deur The Image Engineer. https://www.facebook.com/imageengineer/

Nov 15 Howick, KZN, w. Tim Parr

Nov 17 Eshowe, KZN
Nov 18 Richards Bay, KZNNov 20 Umdloti (Durban), KZN
Nov 21 Ramsgate, KZN
Nov 22 East London, East Cape
Nov 23 Kenton-On-Sea, East Cape
Nov 24 Port Elizabeth, East Cape
Nov 25 Nieu Bethesda, East Cape
Nov 29 Cape Town, West Cape
Dec 1 Durbanville, West Cape
Dec 2 Cape Town
Dec 3 Stellenbosch, West Cape
Dec 8 Darling, West Cape
Dec 9 Swellendam, West Cape
Dec 10 George, West Cape
Dec 12 Plettenburg Bay, West Cape
Dec 13 Wilderness, West Cape
Dec 14 Calitzdorp, West Cape
Dec 15 Prince Albert, w. Albert Frost
Dec 16 Knysna, West Cape
Dec 17 Knysna, West Cape

Ons het ‘n vollengte show van Doc in Pretoria gefilm en sal dit een of ander tyd bietjie polish en seker ook op die web uitjaag. Vir nou, check bietjie die kuier session met Rolbees:

 

 

Deel met jou tjommies!

    griffinDoc Maclean – Watkykjy interview

    Gooi Comment