Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Hoe nou, Arno?
AJ
Kan iemand haar tog net fokken help?
Dirk
Totyta en nie verder nie.
Tania
Ek het vergeet dat die ou se ballas uitsteek en het dit na ‘n meeting to gedra.
Tony
Die watse broodjies? In Pta-Oos gesien.
G
Die persoon het R6000 vir die rok betaal SES FOKKEN DUISEND RAND.
Mignonne
EWN and endless source of bad English and grammar
Richard
And another one!
“At a northern cape”
Richard
New24 fok weer op! Hierdie is Brendan Venter in die foto en nie Franko Smith nie
James
Lekker fokken zef by pretville, harties
Louis
Zef in Brits oppad na Oppi
Billy

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Gooi Comment