Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Is jou goose fokken cray-cray? Maak vir haar so hempie…
Sy hang uit by die Virgin gym in Die Ooste!
Cheers,
Welly

Spotted at the Virgin Active in Groenkloof.
Sharon
There, I fokken fixed it!
Tienie
Geld koop beslis nie intelligensie of ‘n fok nie.
Billy

Helen Zille het op Takelot uitgefreak oor POES!
Hennie
Gespot in Praag
Henk
Jirrejissis, die kinders wil nie leer nie!
Wayne
Wanneer jy ‘n prank op jou tjommie probeer trek met ‘n sticker agter op sy Amarok, maar jy kan nie “horny” spel nie.
Griff
Jy het vir mamma ‘n kar gekoop vir haar jaarsdag. Maar mamma parkeer soos ‘n fokken poes.
Griff
Expats vat nie eers kak van orkane nie!
Ed

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Gooi Comment