Bianca Bree (Van Damme) – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Is jy ‘n pa? Is jy ‘n pa van ‘n dogter? Is jy ‘n pa van ‘n dogter met een van daai simpel t-shirts wat tune jy’t ‘n gun en ‘n graaf en ‘n agterplaas? Dan is jy nie Jean Claude Van Damme nie. Nie dat hy nodig het om haar op te pas nie. Bianca Brigitte Van Damme, ook bekend as Bianca Van Varenberg, ook bekend as Bianca Bree kan lastige outjies sommer self opfok. Blykbaar is sy gevaarliker as haar outop. Sy het grootgeword op film sets regoor die wêreld en het heeltyd haar pa wat martial arts befok is dopgehou met ‘n fyn oog. Hier is ook sommer twee videos van die bokkie. In die eerste een doen sy die ice bucket challenge en wys haar baaah-ceps. Sy lyk daar nogal soos een of ander tjerrie van Pretoria-Noord. Julle Noord-girls het mos donker hare, donker oë en kan kan helikopters kick start. In die tweede video kan jy Van Damme junior bietjie in aksie sien met al haar karate moves. Dis nogal impressive.

Deel met jou tjommies!

    griffinBianca Bree (Van Damme) – Woensdag se warm bokkie

    Gooi Comment