Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Griffin, check hier die plek (in NL). Waar woon jy? Ach man Fokkerhof!
Paul
Ek reken hierdie ou se HILUX se parkeerplek is naby die hanger….. en hy gaan GEEN kanse waag nie!!
Cheers
Wilhelm

Donald Trump het ‘n fokken nekpoes.
Zefspotters innie Moot
Corné
Moenie FAKTAP wees nie
Ja, dit bitch is nogals ‘n fokken mini-Zuma
Gertjie

Lekke tekke!
Jaxi
ANN7 het nog nie opgehou op deur die kak te wees nie. Hulle is met anal gepla of iets.
Drieks

Dankie vir Fokol, Pretoria-Noord!

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Gooi Comment