Kristanna Loken – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Jy het off-hand moontlik nie ‘n fokken clue wie Kristanna Loken is nie. As jy maybe TV reekse soos Burn Notice, Painkiller Jane of The L Word gekyk het, sal jy haar steeds nie onthou nie. Fok, ek kan nie eers othou day ek haar in Terminator 3: Rise of the Machines gesien het nie. Het ek ooit die movie gesien? Het jy?

Tit-bits:
Sy het in New York grootgeword en het ‘n sussie wat 16 jaar ouer as sy is.
Sy het verlede jaar geboorte gegee aan haar laitie, Thor, maar niemand weet wie die pa is nie. Ons hier by Watkykjy glo was dat Chris Hemsworth haar op die paal gesit het. Hoekom anders sal sy die kind blerrie Thor noem?
Kristanna het in 2011 in ‘n vreeslik kak movie, The Legend of Awesomest Maximus, die rol van ‘Hotessa’ gespeel. Hierdie is die enigste scene wat jy hoef te kyk uit die hele movie:


Deel met jou tjommies!

    griffinKristanna Loken – Woensdag se warm bokkie

    Gooi Comment