Darya Klishina – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Darya Klishina is ‘n Russiese verspring-atleet wat in 2016 die enigste persoon in die Russiese atletiekspan was wat kon deelneem aan die Olympics in Rio. Rusland het mos bietjie aapkak gegaan met die drugs en Darya kon bewys dat sy skoon was omdat sy vir 3 jaar lank in die US gebly het. Sy het eventually negende ge-eindig en dit was die eerste keer in 20 jaar wat ‘n Russiese vroue-atleet daarin misluk het om ‘n medalje in verspring te kry. Shame. Sy is egter steeds beter daarin as jy wat hier oor haar lees…


griffinDarya Klishina – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment