Michelle Keegan – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Jy sal Michelle Keegan glad nie ken nie, want sy is Brits en blykbaar famous omdat sy ‘n rol in die bleekbene se weergawe van 7de Laan, Coronation Street, vertolk het. Jy kan ook (omdat sy Brits en famous en hot is) die aanname maak dat sy heel moontlik een of ander sokkerspeler wat jy ook nie ken nie, zaber. Moenie worry nie, ons het die Google-werk vir jou gaan doen en dit wil voorkom of sy Mark Wright stamp. Wie is hy? Ons was verkeerd en judgy – hy is actually ook ‘n actor en aanbieder van een of ander Britse program wat jy nog nooit gesien het nie – The Only Way Is Essex.

Haha, jirre ons praat kak man! Natuurlik het hy sokker gespeel ook. Toe hy ‘n youth was. Vir West Ham, Arsenal en Tottenham Hotspur. Maar vandag gaan nie oor hom nie, dit gaan oor sy goose:

Deel met jou tjommies!

    griffinMichelle Keegan – Woensdag se warm bokkie

    Gooi Comment