Hannah Davis – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Hannah Davis se naam het amper presies ‘n jaar terug verander na Hanna Jeter toe sy op 9 Julie, 2016 met Derek Jeter, ‘n baseball-speler van die New York Yankees getrou het. Die bra is ongeveer 15 jaar ouer as sy warm goose wat hy basically dadelik pregrnant gemaak het. Probably op hulle eerste date. Hy kon homself seker nie keer nie, maar ons blameer hom nie. Sy is mooier as ‘n mens.

Jy kan haar hier volg op social what-whats:
Twitter: https://twitter.com/hannahbjeter
Instagram: https://www.instagram.com/hannahbjeter/

Tit-bits:
Sy was al so paar keer in Sports Illustrated en het in 2015 op die cover verskyn.
Sy is Project Runway: Junior se host sedert 2015.
Sy is gebore en het groot geword op die U.S Virgin Islands en meer spesifiek op Saint Thomas, ‘n eiland met ‘n populasie van net oor die 50,000 mense – basies die size van die rykgat gedeelte van Stellenbosch.
As jy ooit die fliek Vacation (2015) gekyk het, mag jy haar dalk herken uit hierdie poes snaakse scene met die rooi Ferari:

Swimsuit 2015: Tennessee
Hannah Davis
Blackberry Farm/Walland, TN, USA
8/4/2014
X158481 TK1
Credit: Ben Watts
Swimsuit by: Cynababy Swimwear

Swimsuit 2015: Tennessee
Hannah Davis
Blackberry Farm/Walland, TN, USA
8/4/2014
X158481 TK1
Credit: Ben Watts
Swimsuit by:Kikidoll

Swimsuit 2015: Tennessee
Hannah Davis
Blackberry Farm/Walland, TN, USA
8/4/2014
X158481 TK1
Credit: Ben Watts
Swimsuit by:Kikidoll

Swimsuit 2015: Tennessee
Hannah Davis
Blackberry Farm/Walland, TN, USA
8/4/2014
X158481 TK1
Credit: Ben Watts
Swimsuit by:Ola Vida

Swimsuit 2014: New Jersey
Hannah Davis
NJ, USA
9/7/2013
X156875 TK3
Credit: Ben Watts

Deel met jou tjommies!

    griffinHannah Davis – Woensdag se warm bokkie

    Gooi Comment