Blink Stefanus – The Missing Sock

In Komix deur griffinRek jou bek

Die Blink Stefanus comic vervolg verder hierdie week. Die thinking man’s superhero het weer ‘n probleempie om op te los – die issue van die een fokken kous wat altyd wegraak. Subscribe om die nuutste epsiodes te ontvang asook om die kans te staan om 1 van 5 screen prints te score van die eerste comic. Dis ‘n fokken nice print en die size is A2 (420 x 594 mm).

SUBSCRIBE

Deel met jou tjommies!

    griffinBlink Stefanus – The Missing Sock

    Gooi Comment