Blink Stefanus – Die Begin

In Komix deur griffinRek jou bek

Vergun ons die geleentheid om Blink Stefanus aan julle te reintroduce. ‘n Klompie van julle het ons uit die bloute so in drips en drabs begin uitvra oor wat van die bra met die wit helmet geword het en ons het hom toe weer vir julle gaan opspoor. In case jy nie bewus was daarvan nie – Blink Stefanus is ‘n alien en meer spesifiek ‘n alien sonder ‘n fokken kop. Sy space ship het in Joburg geland en Suid-Afrika is net die regte piel vir Sannie. Blink soek nou al ‘n geruime tydjie na ‘n lekker planeet met faktap mense en probleme om te los. Wat ‘n beter plek sal jy nou kry as Suid-Afrika? Jirre, ons het issues. Blink Stefanus is die thinking man’s superhero en jy kan sy avonture weekliks hier op Watkykjy volg.

O ja, subscribe om die nuutste epsiodes te ontvang asook om die kans te staan om 1 van 5 screen prints te score van die eerste comic (soos hieronder). Dis ‘n fokken nice print en die size is A2 (420 x 594 mm).

SUBSCRIBE

Deel met jou tjommies!

    griffinBlink Stefanus – Die Begin

    Gooi Comment