Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Hierdie ou se cabbie online te koop gesien in die Kaap… Lyk of dit op ‘n stadium ‘n Opel kon gewees het
Neels
Vir die zef jagter wat alles het
Bern
Fokken classy plek
Deon

Gee vir die Gupta’s, hulle is juis ‘n pyn in die H0L
James
Lekker by die see
Griff
Hierdie is eintlik mooi van die zefgeit
Fok hierdie bitch
Wanneer jy wil he jou vleis moet vinniger braai, dan pak jy hulle so…
Bok

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Gooi Comment