Attention gamers! Score dik met Watkykjy, Jack Parow en Fokofpolisiekar

In Kompetisie deur griffinRek jou bek

Sover dit die hele entertainment industry aanbetref, is gaming die gedeelte daarvan wat tans die vinnigste groei. In 1992 was Ed Boon een van 4 mense wat die gaming industry vir ewig verander het met Mortal Kombat. Vier fokken mense! Boon self (die enigste programmer), a dude wat sound gedoen het en twee artists/designer tipe mense. Boon self was die stem van baie van die karakters, soos byvoorbeeld Scorpion wat ‘Get over here!’ geskree het. Destyds was mense geskok deur die realistiese bloed en kak wat in die game gespat het. Onhou, dit was die 90s gewees. Mense het makli9k uitgefreak geraak. As gevolg van al hierdie morele paniek was die industry standard video games rating system op die been gebring, beter bekend as die Entertainment Software Rating Board.

Lang storie kort is daardie selfde ouens (nou bekend as NetherRealm Studios en Ed Boone) nou verantwoordelik vir Injustice 2 en jy kan die beste fighting mechanics verwag wat die DC Universe nog ooit gesien het. Check hierdie uit:

  • For the first time, gamers can take control of how their characters look, fight and develop across a variety of game modes.
  • Injustice 2 expands on the previous title’s larger-than-life showdowns. With every match, players earn gear to equip, customize and level-up their favourite DC Super Heroes and Super-Villains that meaningfully impacts not only how they look, but also how they fight.
  • Players can choose from the biggest DC roster ever offered in a fighting game, from classic fan favourites such as Batman, Superman, Supergirl, The Flash, Aquaman, Wonder Woman and Blue Beetle, to astonishing new villains like Atrocitus, Gorilla Grodd and Deadshot.

Wat van die ultimate gaming event in Pretoria gemeng met befokte musiek?

Jack Parow en Fokofpolisiekar gooi ‘n befokte gig by die Injustice 2 South African Championship Series Grand Final en terselfde tyd sal Jack Parow vir Francois van Coke ook aanvat met die game. Beide van die ouens is gamers, maar my zak is op Jack Parow. Die bra is ‘n moerse avid gamer. Hy is actually by die E3 Electronics entertainment expo in Los Angelos as we speak, om so bietjie te repersent. Op die aand vna die event self sal daar fokken baie Injustice™ 2 giveaways wees, asook ‘n dedicated gaming area. Die main prysgeld vir wenner in die finals is iets mal soos R60k. Jirre, daar is zak in gaming!

Hierdie klink heelwat piele en ons gaan self ook sommer daar uistlaan soos masels!

 

DETAILS:
8 July 2017
Line up:
Fokofpolisiekar & Jack Parow
Venue: Weiveld
Adres: Hoek van Graham & Boschkop, Zwavelpoort, Pretoria Oos
Kontak: 071 471 6698
Deure maak 7pm oop, Performance tys is 9pm
Ticket price: R150- https://itickets.co.za/events/381025
Facebook event: https://www.facebook.com/events/1849529228597319/?ti=icl

WEN MET WATKYKJY!
Ons gee die 1 copy van die Injustice 2 game weg (Playstation 4), asook ‘n zipped hoody (soos julle in die prentjie hieronder kan sien) sodat jy poes gangster kan lyk en ‘n stel dubbelkaartjies na die event. All in all skat ons hierdie kief prys trek hier by die R1500 in waarde.

Al wat jy hoef te doen is om @watkykjy op Twitter te volg en die volgende te Tweet:
Hey @watkykjy, gee my al daai fokken sweet merch en tickets vir #Injustice2GrandFinal. Ek wil @Fokofband en @JackParow gaan kyk! #I2CZA

Ons soek jou entry voor Maandagmiddag, 3 Julie, 17:00 en sal ‘n random wenner kies uit al die Tweets. Jy moet obviously in Gauteng bly en by die gig kan uitkom. Sorry, Kaapstad en die res van SA.

 

Deel met jou tjommies!

    griffinAttention gamers! Score dik met Watkykjy, Jack Parow en Fokofpolisiekar

    Gooi Comment