Raak vir my bietjie fokken rustig…

In Kak Musiek deur griffin2 Eiertjies

… en hou op om kak musiek te maak. ‘n Man kan net wens. Voor jy play druk, wat skiem jy gaan in enige Snotkop video gebeur?
Kak musiek – check
Chicks in kort broekies met tiete wat beswaarlik in hulle bobbejaanbrille pas – check
Kak dans moves – check
‘n Poeshoed? – check (behalwe dat hulle ‘Doos’ verkeerd gespel het)
Dalk ‘n swembad of ‘n dam iewers? Fokken double check.

Heel onverwags, however is die ou kleurlingtannie wat hulle vir comic relief gebruik deur die video. Jirre julle, dis snaaks!
*slaan so knieg terwyl melk by jou neus uitspat van al die lag*

Deel met jou tjommies!

    griffinRaak vir my bietjie fokken rustig…

    Comments

    1. David

      Jirre, jissis, god! Middagete lê nou op die grond en lyk soos ‘n fokken Four Seasons pizza. Fanks!

    Gooi Comment