Georgia Salpa – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Georgia Salpa is ‘n Ierse glamour model wat in Griekeland gebore is. Dit was drie dae terug haar 32ste verjaarsdag. Ongeveer twee jaar terug het sy aangekondig dat sy oorstelp was oor die geboorte van haar tweeling. Die gedeelte van die interweb wat ‘n fok omgegee het, het dadelik hulle Twitter-grade ten volle gebruik om uit te figure dat haar maag nog al die tyd plat was en dat sy nooit preggers was nie. Ouens, mens noem dit “surrogaat” of “een of ander gawe chick se broekassie” – ook bekend as “none of your fucking business”.

Anyway, hier is so paar kiekies van die langbeen pouty-mouth met die bonatuurlike boobs…

LONDON, ENGLAND – MAY 01: Georgia Salpa attends the FHM 100 Sexiest Women In The World 2013 party at Sanderson Hotel on May 1, 2013 in London, England. (Photo by Mike Marsland/WireImage)

GEORGIA SALPA at Lili Forberg Photoshoot

 

Deel met jou tjommies!

    griffinGeorgia Salpa – Woensdag se warm bokkie

    Gooi Comment