Candice Swanepoel – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin2 Eiertjies

Candice is ‘n local bokkie wat in die laat 80s in Mooirivier gebore is – daai plek waar jy altyd aftrek om Wimpy te vreet op pad Margate toe. Op 15-jarige ouderdom is sy deur ‘n model scout raakgesien terwyl sy een van daai simpel “I love Durban” leerbeursies met die Hang Ten voete op gekoop het om om haar nek te hang en ‘n geldjie te bêre vir ‘n King Cone.

Hierdie blonde bokkie het vir elke moontlike brand wat ‘n horing vir fashion het oor die planke geloop maar sy is meer bekend daarvoor om Vicrotia’s Secret onties en tiethouers virre spin te vat voor die kameras.

Candice was so maand of wat terug in die nuus gewees omdat sy haar laitie tiet gevoer het in die publiek – dit tydens ‘n Vogue fashion shoot in Brazil. Vreeslike fokken storie. Almal upset. Blykbaar gaan die bohaai meer oor die laitie kaalgat was tydens sy heerlike brekkie. Maybe is die mense net jaloers. Wie wil nou nie kaalgat aan Candice Swanepoel se tiet hang nie?

Tit-bits:
Sover super models en pay checks aanbetref het sy verlede jaar agste plek gevat met $7mil. Dis enige iets tussen R95mil en R120mil, afhangende wat die dag uit Zuma se bek of hol val.
Candice is vlot in Afrikaans, Engels en Porra. Haar boyfriend is Porra en hulle het ‘n laitie. Wat blybkaar kaal aan haar tiet hang. In die publiek.
Candice Swanepoel is ‘n groot Watkykjy fan.


Deel met jou tjommies!

    griffinCandice Swanepoel – Woensdag se warm bokkie

    Comments

    1. JagseJannie

      FOK! Nou sit ek hier met ‘n stywe een by die werk!
      SA bokkies bly darem die fokken mooiste….

    Gooi Comment