Paasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Zef spotted
Lyle
Hey Griffin
Eerste keer wat daar ‘n bakkie met ‘n F1 drukvlerk en 4 Xhausts feature op Zefspotters?
MADMAX1 het kom kuier in Amanzimtoti en as ek kon sou ek ‘n soundclip ook gestuur het van sy BRUL!
Screamer
Het hierdie in Mosselbaai gespot
Anthony
Hierdie vertaal letterlik uit Frans na Afrikaans as “my piele mes”
Nou toe nou!
Springs moet dit altyd te fokken vêr vat.
Kabous
Die mense het gepraat
#Zumamustfall

Deel met jou tjommies!

    griffinPaasweek se zefspotters

    Gooi Comment