Vanessa Hudgens – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Vanessa Hudgens se heritage sluit: Filipina, Chinese, Spanish, Irish en American Indian. Dis ‘n heavy groot pot om al daai goeters saam te kook, maar dit het lekker uitgekom. Jy weet goed wie sy is, want jy het High School Musical skelmpies oor en oor gekyk.

Tit-bits:
Sy het haar eerste job gekry deur na ‘n audition toe te gaan toe een van haar tjommies dit nie kon maak nie. Sy was ‘n munchkin in The Wizard of Oz gewees en is $50 betaal vir die job.
Sy is dik tjommies met Miley Cyrus.
vanessa-hudgens-bronzed vanessa-hudgens-bubblegum vanessa-hudgens-couch vanessa-hudgens-cute vanessa-hudgens-maxim vanessa-hudgens-panties vanessa-hudgens-pier vanessa-hudgens-polka vanessa-hudgens-purple-dress vanessa-hudgens-undies vanessa-hudgens-wagt-2 vanessa-hudgens-wat

Deel met jou tjommies!

    griffinVanessa Hudgens – Woensdag se warm bokkie

    Gooi Comment