‘n Super wenner en ‘n groot fokken loser, Piet Van Zyl

In Sport deur Kaptein Kortbroek1 Eiertjies

Ons eerste #WatVapeJy Vape juice SuperBru-prys is deur baardbek, Geran Herbst van Pretoria gewen. Geluk, ou grote! Jy het so baie picks reg gehad dat ek so bietjie worry oor jou. Jou margins was ook insane! Dit was of luck, of jy moet minder rappie begin kyk en dalk vir jou nog ‘n paar hobbies kry. Geniet hom! Join ons SuperBru pool hierso.

Dan was die eerste ronde Super Rugby maar soos elke jaar s’n, moerse disappointing. Die manne sukkel nog met balhantering en hul spelpatroontjies is nog nie mooi ingeloop nie. Wat my meer as Geran se belaglike picks laat worry, is as jy ons land se rugby moet rate op die moerse Kaapse derby tussen die Stormers en die Bulle daar maar moeilike tye voorlê. Die Kiwi’s en selfs van die Aussies was witwarm.

Op die topic van wit wees, kon jy die week mooi leer wie die tjommas is wat jy nie regtig in jou lewe nodig het nie. Daai bra wat vir jou die Piet van Zyl video waar hy Malema probeer kakbyt aangestuur het – hy kan maar fokkof. Die video het natuuuurlik op al wat ‘n Afriforum WhatsApp groepie was getrend. Foktog, hoe ons kan vergeet hoe doosdom bra Piet is.
Vir die laaities wat nie uitmaak nie, hy was hierdie bra:

In sy tos videotjie tune Van Zyl die volgende (dit verduidelik dalk presies hoe dom hierdie boer regtig is):
“Ek het ‘n God, ek het ‘n lewendige God en ons bid daaroor. Al gebed wat ek gaan doen net voor die groot geveg is, ek gaan net bid my koeëls trek reguit, Julius.”
But wait, there’s more! Hy volg toe sy gebed op met: “Jy (Julius Malema) is nie my boet nie, jys ‘n fokken etter, ‘n naaikop.”
So seriously, gaan tune die bra wat dit vir jou op WhatsApp gestuur het hy beter ander maatjies loop soek. Ek was self baie lanklaas in ‘n kerk, maar dit is dalk cool om te weet dat “fokken etter” en “naaikop” van die preekstoel af getune word. Of is dit dalk net Piet se gemeente daar in Boernaaihoerfontein?
Piet Van Zyl, hier is vir jou en al die varke wat soos jy is iets om oor te dink:
1. Jou bullets gaan nie vir ‘n fok reguit vlieg as jy elke dag van jou lewe ‘n bottel klippies klaarmaak nie.
2. Die kanse dat jy met jou eie geweer uitgehaal gaan word is baie beter as wat jy ooit iemand anders gaan skiet (gaan check die stats, oupa).
3. Jou woordkeuse in daai video laat enige Malema toespraak soos die van ‘n professor klink.
4. Kanse is goed dat jou video, nes elke keer wanneer Steve sy bek oopmaak, as inspirasie vir nog so paar plaasmoorde gebruik sal word.
Piet, jou dom poes, jy verteenwoordig nie my as witman nie. Jy verteenwoordig ‘n klein groep konte wat dalk eerder in Auckland of Orania moet gaan bly. My linkerbalhaar het meer kultuur as jy en ek sal 500 keer eerder saam met Julius braai as wat ek naaikoppe soos jy in my erf toelaat.
Get a fokken life!

Deel met jou tjommies!

    Kaptein Kortbroek‘n Super wenner en ‘n groot fokken loser, Piet Van Zyl

    Comments

    Gooi Comment