Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

‘n Zef is gespot in Pta. Dis kinda ironies dat die Unie geboue daar in die agtergrond is.
Leroi
Hi Griff,
Garage pies met ‘n identiteitskrisis. Chicken or Beef??
Groete
Joe
Aaah, goeie ou Kaapstad!
Henry.
Griff,
Om vir die Bulle te skree is soos om ‘n boetie in die tronk te hê, jy praat nie daaroor nie. Behalwe natuurlik as JY die een is wat lyk of jy al in die tronk was/hoort. Lekker Loftus Louse 4 Life. Kry jou free rabies shot by die ticket booth.
Christo
Hierdie goue kar was al op Watkykjy. Hier is hy in aksie!
Wesley
Check hoe park die tietkop.
Japie
Spellung is poohsbelanruk is j jou kar wil vikoop
Dicky

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Gooi Comment