Dis naweek, kom ons fokken rol!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin10 Eiertjies

kom-ons-duik-24-maart

Dis weer tyd om te wen! Die flavour wat die meeste votes in die comments kry voor Sondagaand, word na een van julle gestuur wat vir die flavour van die week ge-vote het. Sien ons fancy flavour chart aan die onderkant van hierdie post. Jy kan vir enige flavour vote wat nie reeds as “Wenner” aangedui is nie.

Maak seker jy comment met ‘n legit e-mail adres sodat ons jou kan kontak.
Dui aan of jy 0 mg, 3mg of 6mg wil wen, indien jy die wenner sou wees.

Ons het vir Maart nog 6 exciting flavours in stock gesit en doen volgende maand weer so. Daar is ‘n totaal van 18 verskillende geure om van te kies. Ander goeie nuus – ons het al ons e-liquids na ‘n legit lab gestuur om getoets te word en daar is absoluut fokol skadelike ingredients nie.
#WatVapeJy. Een van osn gunsteling flavours op die oomblik is Peanut Butter en ons het so paar 100ml botteltjies (3mg) in stock gesit teen ‘n absulte bargain van R285 – ongeveer R60 cheaper as die ander vape shops.

Vir die outjies wat in Garsfontein se area bly – Ons vape juice is nou beskikbaar by die Tops in die Woodhill Park Shopping Centre as jy in daai area bly en lekker sous soek om te vape. As jy ‘n shop, club of garage besit en ons flavours graag wil stock drop ‘n mail na griffin@watkykjy.co.za met jou details.

Deel met jou tjommies!

    griffinDis naweek, kom ons fokken rol!

    Comments

    1. Gerrick Van Biljon

      Creme Soda – Groen gif… asseblief Oom Griff.

      (0mg, net vir veiligheid.)

    2. Author
      griffin

      Lekker Ernie! Jy’t die vape juice ge-score. Check jou e-mail. Sorry vir die ander “mense” wat ons try flous het met verskillende email addresse van dieselfde IP adres af. Nice try.

    3. Hacker123

      Ja nee hulle kon dit ten minste deur n proxy doen

    Gooi Comment